PASTORALE KRISIS EN VERRYKINGSPRAKTYK

DR. JAN BOTHA

Ander Optredes

Bied op uitnodiging by skole, tersiêre inrigtings, staatsdiens, SAPD, weermag, kultuurorganisasies, kerke, aksies en besighede, die volgende aan:

  • Preke, Pinkster, Week van gebed en spesiale geleenthede by gemeentes
  • Konsultasies en Spanbou sessies vir sakemanne en besighede
  • Seminare en Lesings
  • Motivering praatjies
  • Praatjies
  • Kampe

Talle radiopraatjies en reekse oor Radio Sonder Grense, Radio Kansel, Radio Pretoria ens. word op ‘n gereelde basis deur Dr Jan aangebied.