Werkswyse
Ek tree hoofsaaklik as fasiliteerder op en elkeen ontvang ook ‘n werkboek wat as basis dokument gebruik word. Ons werk ook gedurende die seminare in groepe om sodoende mekaar beter te leer ken en mekaar se behoeftes aan te spreek asook emosies te deel. Talle nuwe vriendskappe word ook gesluit omdat almal deur dieselfde trauma geraak is. Tydens die seminaar word daar ‘n vertrouensverhouding opgebou wat weer aan die persone die nodige selfvertroue gee om dan te kom vir persoonlike terapie en veral vir die hantering van die kinders asook ander probleme wat ondervind word.
Bespreking Vir Seminare
Om jou plek te verseker, vul asb. die strokie in en pos dit dadelik saam met die deposito van R50.00 of betaal elektronies in en stuur bewys van betaling aan ons of e-pos dit aan ons:
Pastorale Krisis- en Verrykingspraktyk
Dr. Jan Botha
Kamdeboweg 709
Florauna Pretoria 0182
Mnr/Mev/Mej: ____________________________________
Van: ____________________________________________
Noemnaam: ______________________________________
Adres: __________________________________________
Kode:_____________Sel:__________________
Tel: ___________________(H) ___________________(W)
E-pos adres: ______________________________________
Seminaar/Seminare ________________________________
Datum van Seminaar: ______________________________